La rochelle girls high school application forms

Application Banner

APPLICATIONS – 2025

LA ROCHELLE SE OPEDAG VIND PLAAS OP DINSDAG 13 FEBRUARIE 2024

– VOLTOOI HIERDIE SKAKEL INDIEN U DIT WIL BYWOON

Graad 8 Alle voornemende graad 8 Larries moet die Departement van Onderwys se amptelike aansoekproses gebruik om aansoek te doen vir toelating tot HMS La Rochelle – sien stappe hier onder. U is egter welkom om die skool te skakel vir meer inligting by 021-872 4367. Grade 9 – 12 (2024 and 2025) Grade 9 – 12 learners who require a transfer can inquire at reception@larries.co.za , about the process, subject choices, and extracurricular activities.

How to register and apply through WCED:

Register on the WCED online admissions system. Registration open 11 March 2024. (Grade 8 2025)